10 maande 5 Augustus 2024 Janesca ° Ek het my eerste 2 tande op 5 maande gesn…


10 maande

5 Augustus 2024

Janesca
° Ek het my eerste 2 tande op 5 maande gesny, en ek sny nog twee tande so ek het altesaam al 8 tande.🦷
°Ek se al mamma, pappa, baba, oupa, ouma, nee, ja, uhhhh en ek roep saam as ouma roep en ek se wat my mamma se en my pappa🤭
°Ek wil net die heeltyd my lyf beweeg en dis so lekker.👯
°Ek hou baie van dans as musiek speel.💃
°Ek wil alles self doen niemand mag my help nie anders word ek kwaad en huil.🙈
°Ek hou baie daarvan om n tantrum te gooi as ek ontevrede is.😂
°Ek sit graag in my kot se hoekie en maak asof ek huil.😢
°Ek trek myself teen die kot op en tafels want ek wil nou net loop.🚶‍♀️
°Cocomelon is my favorite storie.🐰
°Ek is n baie gelukkige baba👶
°Chocolates is my favorite ek kan dit nie uitlos nie🤣🍫
°Ek hou baie van die buite lewe dis so lekker 🤗
°Ek wil nie rerig veel groei nie ek weeg maar net 9,5 kg en is 70 cm🙈🙈
°Ek hou daarvan om saam my ouma alles te eet sy moet deel anders raak ek kwaai😋
°Ek is virseker n besige by🐝
°Ek wil alles voel, vat en in my mond sit 😎
°Ek is n baie nuuskierig baba ek wil alles sien😻
°Mamma en pappa moes my kot sak want ek staan op en wil uit 😊
°Ek kan al oral rond kruip🤭
°Medisyne drink is my heel gunsteling ♥️
°Ek haal my pa se bank kaart en alles uit sy beursie uit en speel daarmee 🤭🤣🤣
Jy is omtrent ons besige bytjie 💃
°En ek dra nou al 12-18 en 18-24 maande klere🤭🥺
°Ek staan letterlik teen alles op om te kan loop, ek wil nou net loop waar ek wil wees 😋
°Ek love my ma se heupe wat beteken ek wil net gedra word. 🤭
°Ek loop al van 4 maande af in my loop ring 🚶‍♂️
°Laaste ek hou van byt ek byt almal en knyp graag🤭😂

Elke dag is n blessing met jou.
Jy is ons alles.
Kan nie glo tyd gaan so gou verby nie 🥺
Ons lief jou op liefste Janesca
Dankie vir elke dag se vreugde♥️

Nou is jy n volle 2 handjies oud😁😁








Source

Search

What would you like to search for?