Eunice Girls' School

“AFSPIEGELING” IN THE FINAL Congratulations to our “Afspiegeling” team, who ha…

“AFSPIEGELING” IN THE FINAL

Congratulations to our “Afspiegeling” team, who have made it through to the Bloemfontein Regional final of the ATKV -Tienertoneel.
If you haven’t seen the production yet, you have to be there at 17:00 today, when the best of the best perform for the top spot.
Best of luck for today Dr Van Niekerk, Mrs Spoelstra, Lucy Groenewald and Greta Maschke.
#EhsCulture #EhsDrama #afspiegeling #tienertoneel2023

ATKV-Tienertoneel, Bloemfontein-streeksfees: Bekendmaking van die finaliste!

Kom beleef die topproduksies van ATKV-Tienertoneel se Bloemfontein-streeksfees op Saterdag 12 Augustus 2023 tydens ’n spoggerige gala-aandprogram by die Wynand Mouton-teater in Bloemfontein.

Die aand word afgesluit met ’n grenslose prysuitdeling wat die talent van die streeksfees bekroon.

Die aandprogram begin om 17:00 en kaartjies, asook die program is beskikbaar by die volgende skakel: https://linktr.ee/atkv_tienertoneel

Geluk aan alle deelnemers tydens hierdie streeksfees. Julle was inderdaad GRENSLOOS!

#tienertoneel #afrikaans #weesdieverskil




Source

Search

What would you like to search for?