Eunice Girls' School

ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en laat gehore ná 46…


ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en laat gehore ná 46 jaar steeds lag, huil en glo aan die wonder van koormusiek. Hier is die hoogtepunte van 29 Julie. Baie geluk aan al die kore wat deelgeneem het. #Afrikaans




Source

Search

What would you like to search for?