Die jaar lê amper op sy rug en daar’s nog so baie om te doen. Maar jy kan darem …


Die jaar lê amper op sy rug en daar’s nog so baie om te doen. Maar jy kan darem ‘n tydjie afknyp om saam met 5 sielesusters (jou vriendinne, ma en sussies, jou skoonma of jou niggies) vir ‘n plaasnaweek in die Vrystaat weg te glip. Ons gaan lekker vêr ente in die veld stap, ons innerlike kunsgees met verf en kwaste ontdek en sommer net ons stilwordtyd geniet. Ek gaan met julle gesels oor hoe ons onsself met meer deernis (self-compassion) en liefdevolheid kan benader. Kontak vir Lydia by admin@fftc.co.za of 051 011 0082 vir meer inligting oor die verblyf en ons naweekprogram.




Source

Search

What would you like to search for?