Liefste Sussie
Vandag vier ons jou op jou verjaarsdag.Dankie dat ek na jou toe kan kom as my hart swaar is.Jy het altyd n oor wat daar is om te luister.Dat jy deel in al die goeie oomlike maar ook in die slegte oomlike.Jy is my grootste confidant, my vriendin, my hartsmens en bo alles het jy n baie spesiale plekkie in my hart.Mag jy altyd besef en nooit vergeet hoe spesiaal jy is.Lekker verjaar my sussie.